Ope Brief aan die Moderatuur van die NG Kerk
RE: SKENDING VAN PEDOFIELE SE MENSWAARDIGHEID EN DISKRIMINASIE DEUR DIE NG KERK Op 24 Augustus 2018 berig Maroelamedia aangaande die hofaansoek, om die NG Kerk se besluit oor selfdegeslagverhoudings ongeldig te laat verklaar, "Ds. Nelis Janse van Rensburg, voorsitter van die Algemene Sinodale Moderamen van die NG Kerk, sê die kerk wou nie hof toe gaan nie. 'Ons het gedink ons kan kerklike weë volg.'"[1] Op 17 September 2018 skryf ds. Janse van Rensburg in die Kerkbode, "Die hele aanloop tot die hofsaak en die dag in die hof was om baie redes vir my ’n slegte en ontwrigtende ervaring. Regsargumente en teologiese gesprekke is twee modusse van besinning wat nie waterdig van mekaar geskei kan word nie, maar beslis ook nie met dieselfde rasionale werk nie. Die hof is daarom beslis nie die plek waar daar oor komplekse teologiese kwessies uitsluitsel verkry moet word nie."[2]
2 Comments
Voice of the Voiceless Advocacy (VOTVA) doen voorspraak namens gemarginaliseerde seksuele minderhede, wat binne Bybelse waardes optree. Die doel is om ʼn rolspeler te wees in die verwesenliking van hulle regte, soos verskans in die Suid-Afrikaanse Grondwet. Die Handves van Regte is ʼn lys van basiese regte, wat ale mense het, bloot eenvoudig omdat hulle mense is, en dit kan nie van hulle weggeneem word nie.
Voice of the Voiceless Advocacy is a mouthpiece for former homosexuals in South Africa. Over the past few years, the politically correct, but scientifically unfounded, narrative has been created that one is born gay and cannot change. We are tangible proof that change is possible. As an Ex-gay, I am deeply concerned about the decisions of the Dutch Reformed Church's General Synod regarding Gays and the church.
I would like to take this opportunity to introduce and launch a newly formed Christian human rights organization, Voice of the Voiceless Advocacy (VOTVA). Led by the Holy Spirit, VOTVA was established in line with Proverbs 31: 8: “Speak up for people who cannot speak for themselves. Protect the rights of all who are helpless” (Today's English Version). The Vision is that Former Homosexuals (or ex-gays) and other sexual minority groups acting within Biblical values will express themselves freely and without fear. This will be achieved by empowering ex- gays and protecting, defending and promoting their rights and freedoms at social, political, theological and legal levels.
Aan die publiek van Suid-Afrika:
Graag maak ek van die geleentheid gebruik om ʼn pas-gestigte Christelike menseregte organisasie, Voice of the Voiceless Advocacy (VOTVA), aan u bekend te stel en ook van stapel te stuur. Gelei deur die Heilige Gees, is VOTVA in lyn met Spreuke 31:8 in die lewe geroep: “Speak up for people who cannot speak for themselves. Protect the rights of all who are helpless” (Today's English Version). Die Visie is dat Voormalige Homoseksuele persone (of ex-gays) en ander seksuele minderheidsgroepe wat binne Bybelse waardes optree, hulleself vry en sonder vrees sal uitdruk. Dit sal bereik word deur ex-gays te bemagtig en hulle regte en vryhede te beskerm, te verdedig en te bevorder op sosiale, politieke, teologiese en regsvlakke. Die afgelope paar jaar is die polities- korrekte, maar wetenskaplik ongegronde, narratief geskep dat ʼn mens gay gebore word en nie kan verander nie. Dit het daartoe gelei dat ex-gays se stemme verdoof is en dat hulle bestaan as leuenagtig afgemaak word. Dié onhoudbare situasie het daartoe aanleiding gegee dat Voice of the Voiceless gestig is. Dit verleen aan ex-gays weer ʼn stem. Dit stel ons in staat om die vooruitsig te hê dat ons ons waardes en geloofsoortuigings vry en sonder vrees kan uitleef. Hierdie stem verander die hele gay-debat, want dit is die bewys dat verandering moontlik is. Ons getalle groei daagliks, so ons verwelkom alle ex-gays om by die organisasie aan te sluit. |
NewsAll the latest from our team of contributors... More Articles
All
Archives |