Voice of the Voiceless Advocacy (VOTVA) doen voorspraak namens gemarginaliseerde seksuele minderhede, wat binne Bybelse waardes optree. Die doel is om ʼn rolspeler te wees in die verwesenliking van hulle regte, soos verskans in die Suid-Afrikaanse Grondwet. Die Handves van Regte is ʼn lys van basiese regte, wat ale mense het, bloot eenvoudig omdat hulle mense is, en dit kan nie van hulle weggeneem word nie.
4 Comments
|
NewsAll the latest from our team of contributors... More Articles
All
Archives |