VOTVSA
  • Home
  • About
  • News
  • Resources
  • Contact

Ope Brief aan die Moderatuur van die NG Kerk

8/18/2020

2 Comments

 
Picture
Ope Brief aan die Moderatuur van die NG Kerk

RE: SKENDING VAN PEDOFIELE SE MENSWAARDIGHEID EN DISKRIMINASIE DEUR DIE NG KERK
​

Op 24 Augustus 2018 berig Maroelamedia aangaande die hofaansoek, om die NG Kerk se besluit oor selfdegeslagverhoudings ongeldig te laat verklaar, "Ds. Nelis Janse van Rensburg, voorsitter van die Algemene Sinodale Moderamen van die NG Kerk, sê die kerk wou nie hof toe gaan nie. 'Ons het gedink ons kan kerklike weë volg.'"[1] Op 17 September 2018 skryf ds. Janse van Rensburg in die Kerkbode, "Die hele aanloop tot die hofsaak en die dag in die hof was om baie redes vir my ’n slegte en ontwrigtende ervaring. Regsargumente en teologiese gesprekke is twee modusse van besinning wat nie waterdig van mekaar geskei kan word nie, maar beslis ook nie met dieselfde rasionale werk nie. Die hof is daarom beslis nie die plek waar daar oor komplekse teologiese kwessies uitsluitsel verkry moet word nie."[2]

Read More
2 Comments

    News

    All the latest from our team of contributors...

    More Articles

    All
    Andre Bekker
    Public Letters
    Voice Of The Voiceless

    Archives

    August 2020
    March 2020
    October 2019
    September 2019

    RSS Feed

    Picture
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Home
  • About
  • News
  • Resources
  • Contact